Gebrade Vlakvarken Filet

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 2 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
1 vlakvarkfilet vir 48 uur in die volgende marinade gemarineer:

Voorbereiding:
Marinade:


1 x 500ml houertjie karringmelk -
2 x uie dun gesny in plakkies -
250ml witwyn -
250ml olyfolie -
60ml bruinsuiker




Meng al die bestandele saam en marineer die vlakvarkfillet daarin vir 48 uur in ′n lugdigte houer. Hou die marinade in ′n yskas of ′n koel plek.




Bestandele vir die Krokodil:


Vars fyngekapte:
- Roosmaryn -

Bereidingswijze:
Neem ′n dubbellaag bakpapier, bietjie langer as die filet en pak die stroke spek daarop uit sodat die stroke mekaar net oorvleuel.
Strooi ′n laag kruie eweredig oor ′n kapbord uit en strooi ′n dun lagie gemaalde peper bo-oor.
Stroop die marinade van die vlakvarkfilet en rol die filet in die kruie sodat die hele filet daarmee bedek is. Plaas die filet op waspapier wat met spekrepe bedek is en rol die filet in die spek toe sodat die hele stuk vleis met die spek bedek is.

Braai die filet op ′n baie warm braaiplaat of in ′n pan todat die spek bros en die vleis meduim gaar is. Flambe met brandewyn en laat die brandewyn heeltemal wegkook. Laat die filet vir tenminste 10 minute rus todat al die pansappe gestabileseer het.

Sny die filet in dun skywe op en plaas in elke gas se bord op ′n bed van mosterdsous. Bedien saam met kweper- of maroelajellie.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 03-05-2024